Sarah Miles

Sarah Miles
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 31 Desember 1941 (1941-12-31)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1961–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Miles (gebore 31 Desember 1941) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blow-Up (1966), Ryan's Daughter (1970), White Mischief (1987), en Hope and Glory (1987).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search